Oedmoertië

Die Republiek van Oedmoertië (Russies: Удму́ртская Pеспу́блика, Oedmoertskaja Respoeblika; Oedmoerts: Удмурт Республика, Oedmoert Respoeblika) is ’n republiek (’n deelgebied) van Rusland. Die hoofstad is Izjefsk.

'n Kaart van Oedmoertië en sy bure.
Republiek van Oedmoertië
Удмурт Республика
Die ligging van Oedmoertië in Rusland.
Die ligging van Oedmoertië in Rusland.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Federale distrikWolga
Ekonomiese streekOeral
Stigting4 November 1920
Regering
HoofstadIzjefsk
LeierAleksander Wolkof[1]
AmpPresident
WetgewerStaatsraad
Bevolking
Sensus2010
Totaal1 521 420
Volgorde30ste
Digtheid36,14/km2
Stedelik69,2%
Plattelands30,8%
Statistiek
Oppervlakte42 100 km2
Volgorde57ste
TydsoneUTC+04:00
Registrasienommer18
Amptelike taleRussies, Oedmoerts
Webtuistehttp://www.udmurt.ru/en/
Wapen en vlag

Portaal  Portaalicoon   Rusland

Verwysings

Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia-artikel
  1. Amptelike webtuiste van Oedmoertië. Aleksander Wolkof Geargiveer 21 Maart 2012 op Wayback Machine
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.