Odontaspididae

Die Skeurtandhaaie (Odontaspididae) is 'n kraakbeenvis-familie wat hoort tot die orde Lamniformes. Daar is twee genera met drie spesies wat hoort tot dié familie en twee van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Odontaspididae
Tydperk: Upper Cretaceous–Onlangs
Skeurtandhaai (Carcharias taurus)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Odontaspididae

J. P. Müller & Henle, 1839
Genera

Carcharias
Odontaspis

Kenmerke

Die familie kom voor van die kus tot in dieptes van 1 600 m. Die boonste stertvin lob is langer as die onderste lob en die anale vin is naby die stertvin. Die familie het vyf paar kieu-splete en die grootte wissel van 3.1 - 4.3 m.

Genus

Die volgende genus en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Carcharias
  • Odontaspis

Sien ook

Bron

  • Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7

Verwysings

    This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.