Oculus (argitektuur)
'n Oculus (van Latyn oculus wat 'oog' beteken) is 'n sirkelvormige opening in die middel van 'n koepel of in 'n muur. Dit het sy oorsprong in Antieke geskiedenis, en is 'n kenmerk van Bisantynse en Neoklassieke argitektuur. Dit staan ook bekend as 'n œil-de-boeuf van die Franse taal.[1]
![](../I/lossy-page1-220px-Oculus_photographed_in_fisheye_by_Victor_Grigas%252C_Pantheon%252C_Rome.tif.jpg.webp)
Die oculus aan die bokant van die koepel van die Panteon in Rome.
Voorbeelde
- Die Antieke Romeinse oculus van die Panteon in Rome, Italië)
- Romeinse oculus van die Église Sainte-Anne de Gassicourt (Mantes-la-Jolie, Frankryk)
- Rococo oculus in die Parc de Bagatelle (Parys)
- 19th century Eklekties Klassisistiese oculus van die Opéra-Théâtre de Clermont-Ferrand (Clermont-Ferrand, Frankryk)
- Beaux-Arts dormer oculus van die Building of Préfecture de Police de Paris (île de la Cité)
- Art Nouveau oculus van die Hôtel Élysée Palace (Parys)
Verwysings
- "Oculus window". Royal Institute of British Architects. 27 Maart 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Maart 2014. Besoek op 24 Januarie 2014.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.