Oberspreewald-Lausitz
Oberspreewald-Lausitz (amptelik: Landkreis Oberspreewald-Lausitz, Neder-Sorbies: Wokrejs Górne Błota-Łužyca) is 'n administratiewe distrik in die suide van die Duitse deelstaat Brandenburg. Dit grens in die weste aan Elbe-Elster, in die noorde aan Dahme-Spreewald, in die ooste aan Spree-Neiße en in die suide aan die Saksiese distrikte Bautzen en Meißen.
Selfregerende stede en distrikte van Brandenburg | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
|
Wapen | Ligging in Duitsland |
---|---|
Basiese gegewens | |
Deelstaat: | Brandenburg |
Administratiewe setel: | Senftenberg |
Oppervlakte: | 1 216,65 vk km |
Bevolking: | 111 962 (31 Desember 2016) |
Bevolkingsdigtheid: | 92 inwoners per vk km |
Kenteken: | OSL, CA, SFB |
Administratiewe verdeling: | 25 munisipaliteite |
Landrat: | Siegurd Heinze (onafhanklik, vir CDU) |
Amptelike webwerf: | osl-online.de |
Ligging in Brandenburg | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.