Organisasie vir Afrika-eenheid
Die Organisasie vir Afrika-eenheid (OAE) (Engels: Organisation of African Unity (OAU), Frans: Organisation de l'unité africaine (OUA)) is op 25 Mei 1963 in Addis Abeba gestig met twee-en-dertig regerings wat die OAE-handves onderteken het. 'n Verdere 21 lande het geleidelik oor die jare aangesluit, met Suid-Afrika wat op 23 Mei 1994 die 53ste lid geword het. Die organisasie is op 9 Julie 2002 deur sy laaste voorsitter, die Suid-Afrikaanse president Thabo Mbeki, ontbind en met die Afrika-unie (AU) vervang.[1]
Tydlyn
Onderteken In werking Dokument |
1961 1961 |
1963 1963 OAE Handves |
1991 N/A Verdrag van Abuja |
1999 2002 Verklaring van Sirte |
|||||||||
Organisasie vir Afrika-eenheid (OAE) | Afrika Ekonomiese Gemeenskap (AEG): | ||||||||||||
Gemeenskap van Sahel-Sahara state (GSSS) | |||||||||||||
Gemeenskaplike mark vir Oos- en Suider-Afrika (GMOSA) | |||||||||||||
Oos-Afrikaanse Gemeenskap (OAG) | |||||||||||||
Ekonomiese Gemeenskap van Sentraal-Afrika state (EGSAS) | |||||||||||||
Ekonomiese Gemeenskap van Wes-Afrikaanse state (EGWAS) | |||||||||||||
Inter Owerheid Ontwikkeling (IOO) | |||||||||||||
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAO) | |||||||||||||
Arabiese Magreb Unie (AMU) | |||||||||||||
Casablanca-groep | Afrika-unie (AU) | ||||||||||||
Monrovia-groep | |||||||||||||
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Organisasie vir Afrika-eenheid.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.