O'Bell
Die SS O'Bell het op 29 Desember 1916 net suidwes van die mond van die Mbasherivier en naby Mendupunt in die destydse Galekaland (Transkei, Oos-Kaap) gestrand. Teenswoordig is die kusgebied deel van die Dwesa Natuurreservaat. Die skip van 1 797 ton was van Madagaskar na Engeland onderweg.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.