Nyandeni Plaaslike Munisipaliteit
Die Nyandeni Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die O.R. Tambo-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.
| |||
Provinsie | Oos-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | O.R. Tambo | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | EC155 | ||
Burgemeester | M. D. Ngqondwana | ||
Hoofstad | Libode | ||
Grootste tale | Xhosa | ||
Area | 2 474 km² | ||
Bevolking | 290,390(2011) |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.