Nuwejaarspruit (Oranjerivier, Vrystaat)
Die Nuwejaarspruit is 'n spruit wat suidwaarts in die verresuide van die Vrystaat, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n regterhandse sytak van die Oranjerivier. Die spruit se samevloei is slegs ongeveer 1500 m oos van waar die groter Kraairivier uit 'n suidelike rigting vanuit die Oos-Kaap by die magtige Oranje aansluit.
- Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Nuwejaarspruit.
Nuwejaarspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Vrystaat, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Oranjerivier |
Oorsprong-hoogte | 1306 m |
![]() ![]() Nuwejaarspruit |
|
Koördinate: 30°39′24″S 26°45′48″O |
Monding
Oorsprong
Eksterne skakel
- Google-kaart van die Nuwejaarspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.