Huambo
Huambo (voorheen Nova Lisboa) is die hoofstad van die Huambo-provinsie in Angola. Die stad is ook een van die grootse stede in die land en het 'n bevolking van 341 696 in 2010 gehad.[1]
Huambo (voorheen Novo Lisboa) | |
---|---|
Jardim da Cultura | |
Huambo | |
Koördinate: 12°46′S 15°44′O | |
Land | Angola |
Provinsie | Huambo |
Hoogte | 1 721 m (5 646 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 341 696 |
Verwysings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.