Notaboek

'n Notaboek is 'n versameling velle papier, gebind as 'n boek of blad. Die bladsye is gereeld gedruk met reguit lyne, en word gebruik vir doeleindes soos aantekening van notas of memorandums, ander skryfwerk, teken of plakboek. Sommige notaboeke het ook 'n gedrukte kalender.

'n notaboek met grafiekpapier

Geskiedenis

Gedurende die veertiende en vyftiende eeu is notaboeke dikwels met die hand tuis gemaak deur op aparte bladsye te teken wat dan op 'n later tyd gebind is. Die bladsye was leeg en elke houer moes hul eie reguit lyne oor die papier trek. Die maak en hou van notaboeke was so 'n belangrike inligtingsbestuurstegniek dat kinders het op skool geleer het hoe om dit te doen.[1]

Verwysings

  1. Eddy, Matthew Daniel (2018). "The Nature of Notebooks: How Enlightenment Schoolchildren Transformed the Tabula Rasa". Journal of British Studies. 57 (2): 275–307. doi:10.1017/jbr.2017.239.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.