Norfolk
Norfolk (uitgespreek /ˈnɔrfək/) is 'n graafskap in die ooste van Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap grens aan Suffolk in die suide, Lincolnshire in die suidweste en Cambridgeshire in die weste. Norwich, Norfolk se hoofstad (county town) en grootste stad, het sowat 215 000 inwoners.[1] Die graafskap sluit ook in die stede Great Yarmouth en King's Lynn.
- Hierdie artikel handel oor die graafskap in Engeland. Vir die eiland in die Stille Oseaan, sien Norfolk (eiland).
Norfolk | |
---|---|
Vlag Wapen |
Ligging in Engeland |
Seremoniële graafskap Norfolk | |
Hoofstad | Norwich |
Oppervlakte | 5 371 km² |
Bevolking | 898 400 (2017) |
Bevolkingsdigtheid | 166 inw./km² |
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap | |
Streek | Norfolk |
Administratiewe setel | Norwich |
ISO 3166-2: | GB-NFK |
Oppervlakte | 5 371 km² |
Bevolking | 898 400 (2017) |
Bevolkingsdigtheid | 166 inw./km² |
Webtuiste | www.norfolk.gov.uk |
Distrikte en Unitêre owerhede | |
|
Norfolk het 'n geskatte bevolking van 898 400 in 2017 gehad en is dus die 26ste grootste graafskap in die land.
Sien ook
Verwysings
- (en) 2011-sensus (VK)
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Norfolk.
- (en) Amptelike webwerf
- (en) Norfolk-toerisme
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.