Noorse Wikipedia

Die Noorse Wikipedia is die Noorse (Bokmål en Nynorsk) uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is op 26 November 2001 begin.

Noorse Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Noors (Bokmål en Nynorsk)
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 26 November 2001
Huidige status Aktief
URL no.wikipedia.org
nn.wikipedia.org

Bokmål het tans 623 588 artikels en Nynorsk het tans 168 814 artikels.

Voorbeeld

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.