Noordwestelike Federale Distrik

Die Noordwestelike Federale Distrik (Russies: Се́веро-За́падный федера́льный о́круг, Sewero-Zapadni federalni okroeg) is een van die agt federale distrikte van Rusland. Dit bestaan uit 11 federale deelgebiede en is geleë in die noordelike deel van Europese Rusland. Die bevolking is 13 616 057, volgens die 2010-sensus.[1] Die huidige presidensiële afgevaardigde is Wladimir Boelawin.

Noordwestelike Federale Distrik
Северо-Западный
Die ligging van die Noordwestelike Federale Distrik.
Die ligging van die Noordwestelike Federale Distrik.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Deelgebiede11
Stigting18 Mei 2000
Regering
HoofstadSint Petersburg
LeierWladimir Boelawin
AmpPresidensiële afgevaardigde
Bevolking
Sensus2010
Totaal13 616 057
Volgorde5de
Digtheid8,1/km2
Statistiek
Oppervlakte1 677 900 km2
Volgorde4de
Webtuistehttp://www.szfo.ru/
Portaal  Portaalicoon   Rusland

Demografie

Federale deelgebiede

Die kaart en sleutel is in alfabetiese volgorde volgens die Russiese name

# Vlag Federale deelgebied Hoofstad
1 Archangelsk-oblast Archangelsk
2 Wologda-oblast Wologda
3 Kaliningrad-oblast Kaliningrad
4 Karelië Petrozawodsk
5 Komi Siktifkar
6 Leningrad-oblast Geen
7 Moermansk-oblast Moermansk
8 Nenetsië Narjan-Mar
9 Nowgorod-oblast Weliki Nowgorod
10 Pskof-oblast Pskof
11 Sint Petersburg

Eksterne skakels

Verwysings

  1. Russiese 2010-sensus

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.