Noordelike olifantrob
Die noordelike olifantrob of noordelike see-olifant (Mirounga angustirostris) is 'n olifantrob wat in die Noordelike Halfrond in die Arktiese waters voorkom. Dit is een van die twee olifantrob-spesies, die ander een is die suidelike olifantrob.
Noordelike olifantrob | |
---|---|
![]() | |
Bul, koei en kleintjie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. angustirostris |
Binomiale naam | |
Mirounga angustirostris (Gill, 1866) | |
![]() | |
Verspreiding (donkerblou: broeikolonies) |
Verwysings
- Campagna, C. (2008). Mirounga angustirostris. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 28 Januarie 2009.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Noordelike olifantrob.
Wikispecies het meer inligting verwant aan Noordelike olifantrob
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.