Noordelike geelkuifpikkewyn
Die Noordelike geelkuifpikkewyn (Eudyptes moseleyi) is 'n seevoël wat 'n gereelde besoeker aan die kus van Suid-Afrika is. Die voël is 48 – 58 cm groot en weeg 2 - 3.2 kg. Dit het 'n kenmerkende goue kuif. In Engels staan die voël bekend as Northern rockhopper penguin.
Noordelike geelkuifpikkewyn | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. moseleyi |
Binomiale naam | |
Eudyptes moseleyi Mathews & Iredale, 1921 | |
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Eudyptes moseleyi". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.