Noordelike Provinsies

Die Noordelike Provinsies van Suid-Afrika is 'n biogeografiese gebied wat gebruik word in die World Geographical Scheme for Recording Plant Distributions (WGSRPD). Dit is deel van die WGSRPD streek 27 Suider-Afrika.[1] Die gebied het die kode "TVL".[2] Dit sluit in die Suid-Afrikaanse provinsies van Gauteng, Mpumalanga, Limpopo en Noordwes,[2] wat saam 'n gebied effens groter as die voormalige Transvaalprovinsie uitmaak.

WGSRPD kodes[2]

27 Suider-Afrika

  • TVL Noordelike Provinsies
    • TVL-GA Gauteng
    • TVL-MP Mpumalanga
    • TVL-NP Noordelike Provinsie (Limpopo)
    • TVL-NW Noordwes
Vir Noordelike Provinsie, sien Noordelike Provinsie (dubbelsinnig).
WGSRPD areas of South Africa; TVL = Northern Provinces

Verwysings

  1. Brummitt, R.K. (2001). World Geographical Scheme for Recording Plant Distributions: Edition 2 (PDF). International Working Group on Taxonomic Databases For Plant Sciences (TDWG). Besoek op 10 Augustus 2015.
  2. Brummitt (2001), p. 38–39.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.