Noordelike Mariana-eilande

Die Noordelike Mariana-eilande (Engels: Northern Mariana Islands, Chamorro: Notte Mariånas), amptelik die Gemenebes van die Noordelike Mariana-eilande (Engels: Commonwealth of the Northern Mariana Islands Chamorro: Sankattan Siha Na Islas Mariånas), is 'n eilandgebied van die Verenigde State van Amerika in die westelike Stille Oseaan, wat die noordelike deel van die Mariana-eilande beslaan, en is in Mikronesië geleë.

Kaart van die Noordelike Mariana-eilande
Strand op Tinian, een van die drie hoofeilande
Commonwealth of the Northern Mariana Islands (Engels)
Sankattan Siha Na Islas Mariånas (Chamorro)
Gemenebes van die Noordelike Mariana-eilande
Vlag van die Noordelike Mariana-eilande Seël van die Noordelike Mariana-eilande
Vlag Seël
Volkslied: The Star-Spangled Banner

Nasionale volkslied: Gi Talo Gi Halom Tasi
Ligging van die Noordelike Mariana-eilande
Hoofstad Capitol Hill, Saipan

15°14′N 145°45′O

Grootste stad Saipan
Amptelike tale Engels en Chamorro
Regering

President
• Goewerneur
• Luitenant-goewerneur
• Afgevaardigde
Niegeïnkorporeerde
georganiseerde grondgebied
Joe Biden (D)
Ralph Torres (R)
Arnold Palacios (R)
Gregorio Sablan (O)
Onafhanklikheid
Stigting
• Spaanse kolonie
• Duitse kolonie
• Japannese kolonie
• Amerikaanse kolonie

Amerikaanse eilandgebied
1565
1899
1919
15 Junie 1944
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
464[1][2] km2  (196ste)
179 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2007-skatting
 - 2010-sensus
 - Digtheid
 
77 000 (211ste)
53 833
113 / km2 (93ste)
292,7 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2016-skatting

$1,24 miljard[1]
$24 500[1]

Geldeenheid Amerikaanse dollar ($) (USD)
Tydsone
 - Somertyd
CST (UTC+10)
nie toegepas nie (UTC+10)
Internet-TLD .mp
Skakelkode +1-670

Die eilande beslaan 'n oppervlakte van 463,63 km² en het 'n bevolking van 53 833 in 2010 gehad. Die Noordelike Mariana-eilande is in die noorde van Guam en die Gefedereerde State van Mikronesië, in die ooste van die Filippyne, in die suide van Japan en in die weste van die Marshalleilande geleë. Die hoofstad en grootste stad is Saipan.

NoEilandOppervlakte
(km²)
Bevolking
(Sensus)
2000)
Hoogte
(m)
PeaksKoördinate
Noordelike Eilande (1 Gemeenskap)
1Farallon de Pajaros (Urracas)2,55-36020°33′N 144°54′O
2Maug-eilande2,131) 227(Noordeiland)20°01′N 145°13′O
3Asuncion7,31-891Asuncion19°42′N 145°24′O
4Agrigan (Agrihan)43,512) 965Mount Agrigan18°47′N 145°40′O
5Pagan47,233) 579Mount Pagan18°09′N 145°48′O
6Alamagan11,126744Alamagan17°35′N 145°50′O
7Guguan3,87-30117°19′N 145°51′O
8Zealandia Bank>0,0->016°45′N 145°42′O
9Sarigan4,974) 54916°43′N 145°47′O
10Anatahan31,212) 78716°22′N 145°40′O
11Farallon de Medinilla0,85-8116°01′N 146°04′O
Suidelike Eilande (3 Gemeenskappe)
12Saipan115,3962.392474Mount Tagpochau15°11′06″N 145°44′28″O
13Tinian101,013.540170Kastiyu (Lasso Hill)14°57′12″N 145°38′54″O
14Aguijan (Agiguan) 5)7,09-157Alutom14°42′N 145°18′O
15Rota85,383.283491Mount Manira14°08′37″N 145°11′08″O
Noordelike Mariana-eilande463,6369.221965Mount Agrihan14° 08′ tot 20° 33′ N,
144° 54′ tot 146° 04′ O
1) Japannese besetting 1939–1944
2) ontruim 1990 as gevolg van vulkaniese uitbarstings
3) ontruim 1981 as gevolg van vulkaniese uitbarstings
4) eens bewoon (1935 bevolking 21 en 1968 2)
5) te gemeenskap van Tinian

Verwysings

  1. (en) "Northern Mariana Islands". Central Intelligence Agency.[dooie skakel]
  2. (en) "Our District". Congressman Gregorio Kilili Camacho Sablan Representing the Northern Mariana Islands. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 November 2020.

Bronnelys

Algemeen

Eksterne skakels

Wiki-webtuistes

Toerisme

Vlag van die Verenigde State Verenigde State van Amerika Seël van die Verenigde State
StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.