Noordelike Kroon

Die Noordelike Kroon (Latyn: Corona Borealis) is ’n klein sterrebeeld in die noordelike hemelruim. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde.

Noordelike Kroon
Latynse naamCorona Borealis
GenitiefCoronae Borealis
AfkortingCrB
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming16h
Deklinasie30º
Grootte179 vk. grade (73ste)
KwadrantNQ3
Besonderhede
Hoofsterre8
Helderste sterAlphecca (Gemma, Alpha Coronae Borealis)
Naaste sterHD 144579
Sterre helderder as 3 m4
Sterre met planete3
Messier-voorwerpe0
Bayer-/Flamsteed-sterre24
Aangrensende sterrebeelde
Hercules, Veewagter, Slang
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Ruimtevoorwerpe

Die Noordelike Kroon kry sy naam van sy vorm en het geen sterre met ’n groter helderheid as 1 mag nie. Sy helderste ster, Alpha Coronae Borealis (ook bekend as Alphecca of Gemma) is 2,2 mag en is ’n effense veranderlike ster. Die sterrebeeld het verskeie interessante veranderlike sterre: die bekendste is R Coronae Borealis en T Coronae Borealis.

Die sterrebeeld bevat geen ander helder voorwerpe nie. Abell 2065 is ’n digte sterrestelselswerm met meer as 400 stelsels – die helderste een het ’n helderheid van 16 mag.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.