Noord-Holland
Noord-Holland (Wes-Fries: Noard-Holland) is een van die 12 provinsies van Nederland en is in die noordweste geleë. Die provinsie het 'n bevolking van sowat 2 953 000 in 2023 gehad en beslaan 'n totale oppervlakte van 4 092 km² met 'n bevolkingsdigtheid van 1109 inwoners per km² land. Die hoofstad is Haarlem en die grootste stad is Amsterdam.
Noord-Holland Noord-Holland, Noard-Holland | |
---|---|
Provinsie | |
Vlag Wapen | |
Ligging van die provinsie Noord-Holland in Nederland | |
Kaart van die provinsie Noord-Holland | |
Koördinate: 52°40′N 4°50′O | |
Land | Nederland |
Hoofstad | Haarlem |
Grootste stad | Amsterdam |
Regering | |
• Kommissaris | Arthur van Dijk (VVD) |
Oppervlak | |
• Totaal | 4 092 km2 (1 580 vk. myl) |
• Land | 2 663 km2 (1 028 vk. myl) |
• Water | 1 429 km2 (552 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 2 952 622 |
• Digtheid | 1 109/km2 (2 870/vk. myl) |
1 Januarie 2023 | |
Tydsone | UTC+01:00 (MET) |
• Somertyd | UTC+02:00 (MEST) |
Webwerf | www.noord-holland.nl |
Groot stede
|
Munisipaliteite
Noord-Holland bestaan sedert 24 Maart 2022 uit 44 munisipaliteite:
Munisipaliteite | Inwoners (2023) |
---|---|
Aalsmeer | 33 000 |
Alkmaar | 112 000 |
Amstelveen | 94 000 |
Amsterdam | 918 000 |
Bergen | 30 000 |
Beverwijk | 43 000 |
Blaricum | 12 000 |
Bloemendaal | 24 000 |
Castricum | 36 000 |
Den Helder | 57 000 |
Diemen | 33 000 |
Dijk en Waard | 89 000 |
Drechterland | 20 000 |
Edam-Volendam | 37 000 |
Enkhuizen | 19 000 |
Gooise Meren | 60 000 |
Haarlem | 165 000 |
Haarlemmermeer | 162 000 |
Heemskerk | 39 000 |
Heemstede | 28 000 |
Heiloo | 24 000 |
Hilversum | 93 000 |
Hollands Kroon | 49 000 |
Hoorn | 75 000 |
Huizen | 41 000 |
Koggenland | 24 000 |
Landsmeer | 12 000 |
Laren | 12 000 |
Medemblik | 46 000 |
Oostzaan | 9 700 |
Opmeer | 12 000 |
Ouder-Amstel | 14 000 |
Purmerend | 94 000 |
Schagen | 47 000 |
Stede Broec | 22 000 |
Texel | 14 000 |
Uitgeest | 13 000 |
Uithoorn | 31 000 |
Velsen | 69 000 |
Waterland | 18 000 |
Wijdemeren | 25 000 |
Wormerland | 17 000 |
Zaanstad | 160 000 |
Zandvoort | 18 000 |
Verwysings
- Statistieken provincie Noord-Holland, AlleCijfers
Eksterne skakels
- Amptelike webwerf
- Noord-Holland, Plaatsengids
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.