Noord-Fries
Noord-Fries (Frasch / Fresk / Freesk / Friisk, Duits: Nordfriesische Sprache) is 'n Wes-Germaanse taal wat deur sowat 10 000 mense hoofsaaklik in die Duitse deelstaat Sleeswyk-Holstein (distrikte Helgoland en Noord-Friesland) gepraat word.
Noord-Fries Frasch / Fresk / Freesk / Friisk | ||
---|---|---|
Gepraat in: | ![]() | |
Gebied: | ![]() | |
Totale sprekers: | 10 000[1] | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Germaans Wes-Germaans Anglo-Fries Noord-Fries | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | ![]() | |
Gereguleer deur: | ||
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | frr | |
ISO 639-3: | frr | |
![]() | ||
![](../I/NordfriesischeDialekte.png.webp)
Verspreiding van Noord-Friese dialekte
![](../I/Bilingual_signs_German-Frisian%252C_police_station_Husum%252C_Germany_0892.JPG.webp)
Tweetalige borde by 'n Duitse polisiekantoor in Husum, Noord-Friesland
Die naaste tale, wat nou aan Noord-Fries verwant is, is Oos- (hede net Saterland-Fries) en Wes-Fries, wat uit Ou-Fries ontstaan het. Die naaste verwante tale is Engels en Skots, wat saam met die Friese tale die Anglo-Friese tale vorm.
Verwysings
- "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Frisian, Northern" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Junie 2019. Besoek op 6 April 2016.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Noord-Fries.
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Noord-Fries.
Indo-Europese tale: Kentum-tale: Germaanse tale | ||
---|---|---|
Noord-Germaanse tale: | ||
Deens | Faroëes | Noors (Bokmål, Nynorsk) | Sweeds | Yslands | ||
Wes-Germaanse tale: | ||
Afrikaans | Duits | Engels | Fries (Noord-Fries, Oos-Fries/Saterfries, Wes-Fries) | Jiddisj | Limburgs | Luxemburgs | Nederduits | Nederlands (Oos-Vlaams, Wes-Vlaams) | Nedersaksies (Wes-Veluws) | Skots | ||
Oos-Germaanse tale: | ||
Boergondies (†) | Goties (†) | Vandaals (†) |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.