Nooi van my hart
Nooi van my hart is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1959 vrygestel is. Die was die eerste musiekrolprent in Afrikaans wat in kleur verfilm is (die eerste Afrikaanse en Suid-Afrikaanse rolprent in kleur was Daar Doer in die Bosveld).
Nooi van my hart | |
---|---|
Regisseur | Pierre de Wet |
Draaiboek | Pierre de Wet |
Met | Lulu Kruger Johan Malherbe James Norval Miemsie Retief |
Ateljee | SA Rolprentproduksies |
Uitgereik | 1959 |
Speeltyd | 88 min |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
IMDb-profiel |
Genre
Die rolprent is 'n musiekblyspel.
Hoofrolspelers
- Lulu Kruger
- Johan Malherbe as Ferdie
- James Norval
- Miemsie Retief
- Johan du Plooy as bioskoopbestuurder
- Storm Durr as Hans Scheepers
- Elsa Fouché as mev. Bos
- Danie Maree as Nick du Preez
- Johan Malherbe
- Paula Styger mev. Dixon
- Pieter Geldenhuys as hoenderboer
- Gerrie Albertse
- Jaco van der Westhuizen
- Mimi Coertse as haarself
Sien ook
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.