Nomaindia Mfeketo

Nomaindia Mfeketo (gebore 2 Junie 1952 –) is 'n voormalige lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy het die pos van Minister van Menslike Nedersettings in die eerste kabinet van Cyril Ramaphosa van Februarie 2018 tot Mei 2019 beklee. Voor dit was sy die burgemeester van Kaapstad, vir twee termyne, nl. 1998–2000 en weer van 2002–2006.

Nomaindia Mfeketo

Minister van Menslike Nedersettings
Ampstermyn
Februarie 2018  Mei 2019
President Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Lindiwe Sisulu
Opgevolg deur Lindiwe Sisulu

Adjunkminister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking
Ampstermyn
2014  2018
President Jacob Zuma
Minister Maite Nkoana-Mashabane

Burgemeester van Kaapstad
Ampstermyn
1998-2000  2002-2006
Voorafgegaan deur Gerald Morkel
Opgevolg deur Helen Zille

Persoonlike besonderhede
Gebore 2 Junie 1952 (1952-06-02)
Politieke party African National Congress

Eksterne skakel

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.