Nivenia stokoei

Nivenia stokoei is 'n immergroen struik wat deel van die Iridaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos-bioom. Dit kom voor in die Kogelberg, Bettiesbaai en van Kleinmond tot by die Highlands Bosreservaat. Die voorkomsgebied is kleiner as 140 km2, die plant word egter nie bedreig nie en word as seldsaam beskou.

Nivenia stokoei
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
N. stokoei
Binomiale naam
Nivenia stokoei
(L.Guthrie) N.E.Br., (1933)
Sinonieme
  • Aristea stokoei L.Guthrie

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.