Nivenia levynsiae

Nivenia levynsiae is 'n immergroen struik wat deel van die Iridaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos-bioom. Dit kom in die Kogelberg voor waar sy voorkomsgebied kleiner as 200 km2 is. Die plant groei in rotsagtige gebiede en spruit uit nadat dit gebrand het, die plant word dus nie bedreig nie. Die plant word as seldsaam beskou.

Nivenia levynsiae
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
N. levynsiae
Binomiale naam
Nivenia levynsiae
Weim., (1940)

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.