Niue
Niue (Niuies: Niuē) is 'n eilandstaat in die suidelike deel van die Stille Oseaan en lê in Polinesië. Dit is 'n selfregerende eilandstaat in vrye assosiasie met Nieu-Seeland en word deur 24 lande erken.
| |||||
Volkslied: Ko e Iki he Lagi (Niuies vir: "Die Heer in die Hemel") | |||||
Hoofstad | Alofi | ||||
Grootste stad | Alofi | ||||
Amptelike tale | Engels en Niuies | ||||
Regering | Unitêre parlementêre grondwetlike monargie Charles III Dame Cindy Kiro Dalton Tagelagi | ||||
Onafhanklikheid Geassosieerde staat • Selfregering in vrye assosiasie met Nieu-Seeland • VN-erkenning van onafhanklikheid in buitelandse betrekkinge |
Koninkryk van Nieu-Seeland 19 Oktober 1974 1994[1][2] | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
261,46 km2 100,95 myl2 feitlik niks | ||||
Bevolking - 2021-skatting - 2017-sensus - Digtheid |
1 937[3][4] (231ste) 1 784[5] 6,71 / km2 17,4 / myl2 | ||||
BBP (KKP) - Totaal - Per capita |
2003-skatting | ||||
BBP (nominaal) - Totaal - Per capita |
2018-skatting NZ$43 536 miljoen[8] | ||||
Geldeenheid | Nieu-Seelandse dollar (NZD ) | ||||
Tydsone - Somertyd |
NUT (UTC-11) nie toegepas nie (UTC-11) | ||||
Internet-TLD | .nu | ||||
Skakelkode | +683 |
Die eiland beslaan 'n oppervlakte van 261,46 vierkante kilometer en het 'n bevolking van 1 937 in 2021 gehad, meestal Polinesiërs. Niue is in die weste van die Cookeilande, in die suide van Amerikaans-Samoa en in die ooste van Tonga geleë. Die hoofstad en grootste stad is Alofi.
Geografie
No. | Dorp | Bevolking (Sensus 2001) | Oppervlakte[9] km² | Bevolkingsdigtheid Bevolking/km² |
---|---|---|---|---|
Motu (historiese stamgebied in die noorde) | ||||
1 | Makefu | 87 | 17,13 | 5,1 |
2 | Tuapa | 129 | 12,54 | 10,3 |
3 | Namukulu | 14 | 1,48 | 9,5 |
4 | Hikutavake | 65 | 10,17 | 6,4 |
5 | Toi | 31 | 4,77 | 6,5 |
6 | Mutalau | 133 | 26,31 | 5,1 |
7 | Lakepa | 88 | 21,58 | 4,1 |
8 | Liku | 73 | 41,64 | 1,8 |
Tafiti (historiese stamgebied in die suide) | ||||
9 | Hakupu | 227 | 48,04 | 4,7 |
10 | Vaiea | 62 | 5,40 | 11,5 |
11 | Avatele | 150 | 13,99 | 8,9 |
12 | Tamakautoga | 140 | 11,93 | 11,7 |
13 | Suid-Alofi | 358 | 46,48 | 13,2 |
14 | Noord-Alofi | 256 | ||
Niue | 1 788 | 261,46 | 6,8 |
Politiek
Internasionale erkenning
Oseanië (8 lande)
|
Asië (8 lande)
|
Sport
Die sokkerbeheerliggaam Niue Island Soccer Association is nie 'n lid van die wêreldbeheeliggaam FIFA nie en slegs 'n geassosieerde lid van die kontinentale beheerliggaam OFC. Vervolgens kan die land nóg vir die Sokker-Wêreldbeker nóg vir Oseanië-sokkerkampioenskappe kwalifiseer. Tot dusver het 'n nasionale sokkerspan net in twee wedstryde tydens die Suid-Pasifiese spele 1983 verskyn. Hulle het beide wedstryde verloor, teen Papoea-Nieu-Guinee (met 0–19) en Tahiti (met 0–14).
Rugby is die gewildste sportsoort op Niue[10] en hulle beskik oor 'n taamlik suksesvolle nasionale rugbyspan wat aan die kwalifikasie vir die Rugbywêreldbeker 2007 deelgeneem het. Tydens die kwalifikasie het hulle op 23 Julie 2005 'n oorwinning oor Tahiti (met 55–8) aangeteken, maar hulle is twee weke later deur die Cookeilande verslaan (met 5–24), waardeur hulle die toernooi misgeloop het.
In Sewesrugby het Niue tydens die Wêreldrugby-sewesreeks ook suksesse aangeteken. Veral twee oorwinnings teen die hoër geplaaste Japan tydens die Wellington Sewes 2003 het opskudding veroorsaak.
Kaart
- Niue tydens die Tweede Wêreldoorlog
Verwysings
- (en) "The World today" (PDF). Verenigde Nasies.
{{cite journal}}
: Cite journal requires|journal=
(hulp) - (en) "Repertory of Practice" (PDF). Organs Supplement. UN (8): 10.
- (en) "World Population Prospects 2022". United Nations Department of Economic and Social Affairs, Population Division. Besoek op 21 September 2022.
- (en) "World Population Prospects 2022: Demographic indicators by region, subregion and country, annually for 1950-2100" (XSLX) (Total Population, as of 1 July (thousands)). United Nations Department of Economic and Social Affairs, Population Division. Besoek op 21 September 2022.
- (en) "Niue Household and Population Census 2017" (PDF). Niue se Statistiekkantoor. Besoek op 5 Mei 2020.
- (en) "The World Factbook — Central Intelligence Agency". Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 15 Junie 2020.
- (en) "The World Factbook — Central Intelligence Agency". Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020. Besoek op 15 Junie 2020.
- (en) "Niue National Accounts estimates". Niue se Statistiekkantoor. Besoek op 5 Mei 2020.
- (en) The Total Land Area of Niue
- (en) South Pacific and Micronesia. Lonely Planet. 2006. p. 53. ISBN 1-74104-304-2.
Bronnelys
- Algemeen
- (en) "Niue". Encyclopædia Britannica. Besoek op 21 September 2022.
- (en) "Niue". Central Intelligence Agency. Besoek op 21 September 2022.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Niue. |
- (en) Toerisme-inligting oor Niue op Wikivoyage
- (en) Amptelike webwerf van Niue se regering
Koninkryk van Nieu-Seeland (Realm of New Zealand) | ||||
---|---|---|---|---|
|