Nissan Sentra
Die Nissan Sentra is 'n kompakte motor wat deur die Japannese vervaardiger Nissan Motors vervaardig is en oor die algemeen 'n uitvoerweergawe van die Japannese Nissan Sunny was tot 2006, en daarna van die Japannese Nissan Sylphy. Die "Nissan Sentra" naamplaat word nie in Japan gebruik nie.
2013 B17 Nissan Sentra (VSA-model) | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Nissan |
Ook genoem | Nissan Sunny (1982–2006) Nissan Sylphy (2013–huidig) |
Produksie | 1982–huidig |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Subkompak tot mediumgroot gesinsmotor |
In die Verenigde State dien die Sentra tans as Nissan se kompakte motor. Aanvanklik was die Sentra 'n klein motor, maar oor die jare het die Sentra soveel gegroei, dat die Nissan Versa nou die Sentra vervang het as intreevlakmodel. Dit kompeteer met die Toyota Corolla en die Honda Civic.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.