Nikolajefka (Jenotajefka-rajon)
Nikolajefka (Russies: Николаевка) is 'n dorpie in Jenotajefka-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Iwanowo-Nikolajefka Plaaslike Munisipaliteit. Dit lê op die regteroewer van die klein Jenotajefkarivier 1 kilometer suid van die munisipaliteit se setel, Iwanofka.
Nikolajefka Николаевка | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Nikolajefka Die ligging van Nikolajefka in Astrachan-oblast | |
Koördinate: 47°17′18″N 47°02′01″O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Jenotajefka |
Bevolking | |
• Totaal | 418 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416207 |
Nikolajefka is in 1833 deur Iwan Kisjenski, 'n grondeienaar van Penza, gestig.[1] Die dorpie se naam kom van die Russiese voornaam Nikolai.
Demografie
Volgens Sensus 2010 het Nikolajefka 418 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[2]
Verwysings
- "Историческая справка". Иваново-Николаевский сельсовет / Web Archive (in Russies). 3 Maart 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Desember 2013. Besoek op 29 Julie 2023.
{{cite web}}
: CS1 maint: bot: original URL status unknown (link) - Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 29 Julie 2023.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.