Nico Scheepers

Nico Scheepers (gebore in Port Elizabeth op 27 Februarie 1990) is 'n rugbyspeler wat vir die Cheetahs in die Curriebeker speel. Hy speel gewoonlik as heelagter of vleuel.

Nico Scheepers Rugbyportaal
Volle naam Jacobus Nicolaas Scheepers
Geboortedatum 27 Februarie 1990 (1990-02-27)
Geboorteplek Port Elizabeth, Suid-Afrika
Lengte 1,76 m
Massa 84 kg
Skool Hoƫrskool Nico Malan
Universiteit Kovsies
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Losskakel
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2010-huidig Cheetahs 7 (49)
korrek soos op 22 September 2012.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.