Nianell
Nianell (gebore 1971 as Sonia Nel) is 'n Suid-Afrikaanse sangeres en liedjieskrywer wat in Omaruru in Namibië gebore is. Sy het internasionale bekendheid verwerf met treffers soos "Who Painted The Moon" en "Angel tongue". Van haar Afrikaanse treffers sluit in Magaliesburgse Aandlied en Sal jy onthou.
Nianell | |
---|---|
Geboortenaam | Sonia Nel |
Gebore | 1971 Omaruru, Namibië |
Beroep(e) | Sangeres, skrywer, motiveringsspreker[1] |
Instrumente | Stem, klavier. akoestiese kitaar |
Jare aktief | 2002 – nou |
Etikette | Nianell Enterprises |
Webwerf | nianell.co.za |
Haar liedjie, I Hold the Sun and the Moon in my Hands is benoem vir die 2010 Liedjie van die Jaar by die LA Music Awards.[2]
Nianell se suster, Riana Nel is ook 'n sangeres in eie reg, maar fokus meer op geestelike musiek.
Diskografie
- Who painted the moon, 2002 (CD)
- Angel tongue, 2004 (CD)
- Life's gift, 2006 (CD)
- As one, 2007 (Lewendige opname, konsert by Emperor's Palace)
- I know I'm lucky, 2008 (CD)
- It Takes Two (saam met Dozi), 2009 (CD en DVD)
- Sand & Water (2010)
- My Heart (2012)
Verwysings
- "Nianell Afrikaans BIo". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Oktober 2016. Besoek op 28 Maart 2017.
- Nianell gaan Hollywood toe[dooie skakel], Nuus24, besoek op 27 Junie 2010.
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.