Niamey
Niamey is die hoofstad en grootste stad in Niger met 'n oppervlakte 239,30 km². Die stad is langs die Nigerrivier. Die stad het 'n bevolking van 774 235 in 2006 en meer as 90% van die bevolking is Moslems.
Niamey | |
---|---|
Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Niger |
Region | Niamey Urban Community |
Koördinate | 13°31′17″N 02°06′19″O |
Gestig op | 18de eeu |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 239,30 vk km |
Hoogte bo seevlak | 207 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2006) | 774 235 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 597/vk km |
Tydsone | UTC +1 |
- Somertyd | UTC +1 |
Burgemeester | Marie Thérèse Mbailemdana |
Amptelike webwerf |
Bevolking
1901 | 1930 | 1960 | 1980 | 2005 |
---|---|---|---|---|
600 | 3 000 | 30 000 | 250 000 | 750 000 |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.