Nhlavini
Die Nhlavinirivier is 'n rivier wat in KwaZulu-Natal in Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Umkomaasrivier wat verder stroomaf in die Indiese Oseaan uitmond.
Nhlavinirivier | |
---|---|
Stroomgebied | KwaZulu-Natal, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Umkomaasrivier |
Oorsprong-hoogte | 351 m |
Nhlavinirivier |
|
Koördinate: 30°1′6″S 30°16′7.4″O |
Monding
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.