Ngconde Balfour

Ngconde Balfour (* 23 Augustus 1954, Alice, Oos-Kaap) is 'n afgetrede Suid-Afrikaanse politikus.[1]

Ngconde Balfour

Hoëkommissaris te Botswana

Minister van Korrektiewe Dienste
Ampstermyn
29 April 2004  10 Mei 2009
Voorafgegaan deur Ben Skosana
Opgevolg deur Nosiviwe Mapisa-Nqakula

Minister van Sport en Ontspanning
Ampstermyn
21 Junie 1999  28 April 2004
Voorafgegaan deur Steve Tshwete
Opgevolg deur Makhenkesi Stofile

Persoonlike besonderhede
Gebore Nngconde Mathemba Bryce Balfour
23 Augustus 1954 (1954-08-23)
Alice, Oos-Kaap
Politieke party African National Congress

Hy het tussen 1999 en 2008 as die Minister van Korrektiewe Dienste en Minister van Sport en Ontspanning gedien.

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.