Ngcobo
Ngcobo (voorheen Engcobo gespel) is 'n dorpie in die Transkeistreek in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit is die geboortedorp van Walter Sisulu. Die naam van die dorp beteken 'plek van die lang gras'.
Ngcobo (voorheen Engcobo) | |
---|---|
![]() ![]() Ngcobo ![]() | |
Koördinate: 31°40′30″S 28°00′00″O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Chris Hani |
Munisipaliteit | Engcobo |
Stigting | 1876 |
Oppervlak | |
• Totaal | 26,76 km2 (10,33 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 9 835 |
• Digtheid | 368/km2 (950/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.3% |
• Indiërs/Asiërs | 0.4% |
• Bruin mense | 0.2% |
• Swart mense | 98.6% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 88.6% |
• Afrikaans | 3.9% |
• Engels | 2.6% |
• Ander | 4.9% |
Poskode (strate) | 5050 |
Poskode (posbusse) | 5050 |
Skakelkode | 047 |
![](../I/Xhosa_brickmaker_at_kiln_near_Ngcobo.jpg.webp)
'n Xhosa-steenmaker naby Ngcobo in die voormalige Transkei in 2007.
Ngcobo lê omtrent halfpad tussen die stede Komani (voorheen Queenstown) en Mthatha.
Sien ook
Bronne
- Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus 1995 ISBN 1-86842-026-4
- "Hoofplek Ngcobo". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.