Newton (eenheid)

Newton is 'n SI afgeleide eenheid van krag (vektor). Dit is vernoem na sir Isaac Newton.

Illustrasie van een newton

Definisie

'n Newton is die hoeveelheid krag wat nodig is om 'n massa van een kilogram teen 'n tempo van een meter per sekonde kwadraat te versnel.

of

Kyk ook

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.