New Brighton
New Brighton is 'n dorp by Port Elizabeth in die Oos-Kaapprovinsie, Suid-Afrika. Dit is in die township iBhayi geleë.
New Brighton | |
---|---|
New Brighton New Brighton se ligging in Oos-Kaap | |
Koördinate: 33°53′56″S 25°35′42″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Munisipaliteit | Nelson Mandelabaai |
Regering | |
• Tipe | Deel van 'n Metropolitaanse Munisipaliteit |
• Burgemeester | Retief Odendaal (DA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,85 km2 (1,87 vk. myl) |
Bevolking (2011) | |
• Totaal | 47 915 |
• Digtheid | 9 879/km2 (25 590/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Bruin mense | 0.2% |
• Swart mense | 99.6% |
• Ander | 0.2% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 92.5% |
• Engels | 3.0% |
• Ander | 4.5% |
Poskode (strate) | 7070 |
Poskode (posbusse) | 7070 |
Skakelkode | 041 |
Die akteur John Kani is op 30 November 1943 hier gebore.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.