Neuengamme-konsentrasiekamp

Neuengamme was 'n Duitse konsentrasiekamp tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die kamp was ongeveer agtien kilometer aan die suidooste van Hamburg in die dorp Neuengamme geleë.[1]

'n Poolse oorlewende ontvang medikasie van 'n Duitse lid van die Rooi Kruis.

Sien ook

Verwysings

  1. Artikel vertaal vanaf die Nederlandse artikel genaamd Neuengamme.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.