Neuengamme

Neuengamme is 'n kwartier van Hamburg, Duitsland, wat geleƫ is in die Bergedorf gemeente naby die Dove Elbe rivier ('n sytak van die Elbe rivier). Die bevolkingsgetalle van hierdie landelike kwartier, wat deel is van die Vierlande, was in 2016 3,691 siele.

Plaashuis in Hamburg-Neuengamme

Gedurende die bewind van die Nasionaal-Sosialistiese Duitse Arbeidersparty was die Neuengamme-konsentrasiekamp in Neuengamme geleƫ.[1]

Verwysings

  1. Artikel vertaal vanuit die Engelse Wikipedia artikel
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.