Netanyahu II-kabinet
Die Netanyahu II-kabinet of die 32ste regering van Israel, Hebreeus: ממשלת ישראל השלושים ושתיים - Mem'shelet Yisrael HaShloshim VeShtayim, was 'n Israelse kabinet wat regeer het van 31 Maart 2009 tot 18 Maart 2013. Hierdie regering het 'n regs-religieuse en 'n bietjie linkse strekking gehad en tot 2011 oor 74 en sedert 2011 oor 66 setels in die 18e Knesset beskik. Die premier was Benjamin Netanyahu van die Likoed-party gewees.
| |
Periode: 2009 – 2013 | |
Strekking: regs-(links)-religieus | |
Premier: Benjamin Netanyahu (HaLikud) | |
President: Shimon Peres (Kadima) | |
Deelnemende partye: | |
* HaLikud | |
* Yisrael Beiteinu | |
* | |
* Shas | |
* HaBayit HaYehudi | |
* Yahadut HaTorah | |
* Ha'Atzma'ut | |
* | |
Setels: 74 | |
Vorige: Olmert-kabinet | |
Volgende: Netanyahu III-kabinet | |
Die Netanyahu II-kabinet het uit die volgende agt partye bestaan:
Party | Posisie | Setels |
---|---|---|
HaLikud (Likoed) | regs-liberaal | 27 |
Yisrael Beiteinu | regs-nasionalisties | 15 |
HaAvoda (Arbeidsparty) [1] | sosiaal-demokraties | (13) |
Shas | Sefardies | 11 |
HaBayit HaYehudi (Die Joodse Huis) | regs-nasionalisties | 3 |
Yahadut HaTorah (Verenigde Torah Jodedom) | Asjkenasies | 5 |
Ha'Atzma'ut (Onafhanklik) [2] | midde-links | (5) |
Kadima [3] | midde | ((28)) |
Totaal | 74 (66) ((94)) | |
Verwysings
- Die Arbeidsparty het in Januarie 2011 uitgetree.
- Onafhanklik het in Januarie 2011 toegetree.
- Kadima het van Mei tot Julie 2012 tot die regering behoort.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.