Nesoenas
Nesoenas is 'n klein genus van voëls in die duiffamilie (Columbidae). Die genus word soms saam met die tipiese tortelduiwe in Streptopelia of die tipiese duiwe in Columba gegroepeer.
Nesoenas | |
---|---|
'n Madagaskartortel (N. picturata) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Nesoenas Salvadori, 1893 |
Sinonieme | |
Homopelia Salvadori, 1893 |
Spesies
Die genus omvat die volgende oorlewende spesies:[1]
- Nesoenas mayeri (Mauritiusduif)
- Nesoenas picturata (Madagaskartortel)
Uitgestorwe spesies:
- † Nesoenas rodericana (voor 1690?)
- † Nesoenas cicur
- † Nesoenas duboisi (c. 1700)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.