Nerine gracilis

Nerine gracilis is 'n geofiet wat tot die Amaryllidaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Gauteng, Mpumalanga, Noordwes en die Vrystaat. Dit kom tussen Belfast, Ermelo en Wolmaransstad voor en het 'n voorkomsgebied van 11 158 kmĀ². Die plant word bedreig deur ontwikkeling, indringerplante en oorbeweiding.

Nerine gracilis
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Amaryllidaceae
Subfamilie: Amaryllidoideae
Genus: Nerine
Spesie:
N. gracilis
Binomiale naam
Nerine gracilis
R.A.Dyer, (1937)

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.