Neongroen

neongroen is 'n helderskerp skakering van groen wat in psigodeliese kuns en in mode gebruik word.

#39FF14

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word neongroen as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #39FF14
RGB-kleurmodel (57, 255, 20)
CMYK (77, 0, 92, 0)
HSV (111°, 92%, 100%)

Bron: Internet

Sien ook


This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.