Neon-21

Neon-21 (chemiese notasie: 2110Ne) is 'n seldsame stabiele isotoop van neon.

Eienskappe

Algemeen

NaamNeon-21 
 
Protone10 
Neutrone11 
Kernspin3/2+[1] 
Massa-oorskot-5731,78 keV[1] 

Status

Statusstabiel[1] 
Relatiewe voorkoms0,27%[1]  

Navigasie

199F2010Ne
2110Ne
2210Ne2311Na
Lys van isotope
Portaal Chemie
Portaal Fisika

Oorsprong

Hierdie nuklied kan van nukleogene en van kosmogene oorsprong wees. Indien 24Mg in die aarde aan neutrone blootgestel word wat deur uraanhoudende lae veroorsaak word, kan neon-21 gevorm word deur:

Die kosmogene vorming behels splinterreaksies op Mg, Na, Si en Al wat deur kosmiese straling veroorsaak word.[2]

KMR

Neon-21 is die enigste neonisotoop wat KMR-aktief is. Sy aanwending is 'n groot seldsaamheid. Die kern het 'n kwadrupool, is baie seldsaam en besit nouliks gevoeligheid. Verder is die enigste neonverbindings wat bekend is insluitverbindings van neon-atome binne fullerene ens.[3]

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.