Nemipteridae
Nemipteridae is 'n familie van visse wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is 5 genera met ten minste 65 spesies wat hoort tot diƩ familie. Sewe van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Nemipteridae | |
---|---|
![]() | |
Pentapodus emeryii | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Nemipteridae |
Genera | |
Nemipterus |
Agtergrond
Die visse van die familie is nie van veel waarde as 'n hengelvis nie en kom voor in die tropiese en subtropiese Indiese en Pasifiese area.
Genera
Die volgende spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
- Nemipterus
- Parascolopsis
- Pentapodus
- Scaevius
- Scolopsis
- Scolopsis bimaculata - Dubbelvlek-stekelwang
- Scolopsis ghanam - Bleekband-stekelwang
- Scolopsis vosmeri - Silwerflits stekelwang
Sien ook
Bron
- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.