Nelsrivier

Die Nelsrivier of Nelspruit is 'n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga in Suid-Afrika. Dit sluit by die Krokodil aan in die stad Nelspruit, met die Mpumalanga provinsiale wetgewer op sy weste-oewer.

Nelsrivier
Stroomgebied Mpumalanga, Suid-Afrika
Oorsprong Long Tompas
Monding Krokodilrivier
Oorsprong-hoogte 733 m

Nelsrivier
Koördinate: 25°26′25.5″S 30°59′0″O

Ontspring

Monding

Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.