Neels van Jaarsveld
Neels van Jaarsveld (gebore 20 Junie 1979) is 'n Suid-Afrikaanse akteur bekend vir sy rol as Ben van Wyk in die Afrikaanse regsdrama Fynskrif wat op KykNET uitgesaai word.
Neels van Jaarsveld | |
Geboorte | 20 Junie Suid-Afrikaans |
---|---|
Lewensmaat | Jeanne Flynne (trou 2016, skei 2018) |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 2014: Knysna
- 2015: 'n Man Soos My Pa
- 2015: Shark Killer
- 2016: Sonskyn Beperk
- 2017: Finders Keepers
- 2017: Die Rebellie van Lafras Verwey
- 2017: Hunting Emma
Televisiereekse
- 2015: Bloedbroers
- 2016: Fluiters
- 2018: Fynskrif
Bronne
- "Ons gesels met: Neels van Jaarsveld". Vrouekeur. Besoek op 22 Augustus 2018.
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.