Need's Camp
Need's Camp is 'n swart nedersetting ongeveer 25 km wes van Oos-Londen, in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Dit val onder beheer van die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit.
Need's Camp | |
---|---|
Need's Camp Need's Camp se ligging in Oos-Kaap | |
Koördinate: 32°59′52″S 27°38′49″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Munisipaliteit | Buffalo City |
Oppervlak | |
• Totaal | 7,41 km2 (2,86 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 6 696 |
• Digtheid | 904/km2 (2 340/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 0.2% |
• Swart mense | 99.6% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 96.0% |
• Engels | 2.0% |
• Zoeloe | 0.4% |
• Ander | 1.6% |
Skakelkode | 043 |
Sien ook
Verwysings
- "Hoofplek Need's Camp". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.