Nederweert
Nederweert (Limburgs: Neewieërt) is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat grens aan die munisipaliteit Weert en aan die provinsie Noord-Brabant, in die streek van Die Peel. Die munisipale gebied het sowat 17 000 inwoners (2019) en 'n oppervlakte van 102 km².
Nederweert | |
---|---|
Munisipaliteit | |
'n ven in die Weerterbos | |
Vlag Wapen | |
Ligging van Nederweert-munisipaliteit in Limburg | |
Koördinate: 51°17′00″N 5°45′00″O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Limburg |
Regering | |
• Burgemeester | Henk Evers (PvdA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 101,78 km2 (39,30 vk. myl) |
• Land | 100,23 km2 (38,70 vk. myl) |
• Water | 1,55 km2 (0,60 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 17 005 |
• Digtheid | 170/km2 (400/vk. myl) |
Poskode | 6030-6035, 6090-6092 |
Skakelkodes | 0495 |
Webwerf | www.nederweert.nl |
Plekke
Plekke in die munisipale gebied van Nederweert:
Boeket, Bosserstraat, Budschop, De Nieuwe Hoeven, Horick, Horickheide, Hulsen, Klaarstraat, Kreijel, Leveroy, Mildert, Nederweert (dorp), Nederweert-Eind, Nieuw- en Winnerstraat, Ospel, Ospeldijk, Roeven, Schoor, Strateris en Waatskamp
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.