Nederlandse Grand Prix
Die Nederlandse Grand Prix (ook bekend as die Hollandse of Dutch GP) is 'n motorwedren wat van 1948 tot 1985 vir 34 byeenkomste aangebied is. Die wedren het in 1952 deel geword van die Formule Een-wêreldkampioenskap.
![](../I/Zandvoort_Circuit.png.webp)
Die Nederlandse Grand Prix word by die 4,252 km lange Zandvoort-renbaan in Zandvoort, Nederland gehou.
Die wedren sou op 3 Mei 2020 sy terugkeer tot die kalender gemaak het as die 2020 Nederlandse Grand Prix, maar het nie plaasgevind nie, weens die koronaviruspandemie van 2019-2020. Daar word nou beplan om 2021 se wedren op 5 September te hou.
Wenners
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.