Ncorhadam

Die Ncorhadam is geleë in die Tsomorivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dam is in 1973 voltooi met 'n bakmaat van 181 miljoen m3. Water uit die dam word gebruik om die Ncoravlakte te besproei, 'n oppervlak van sowat 5 600ha. Die dorpie Ncora is suid van die dam.

Ncorhadam
Amptelike naam Ncorhadam
Ligging Oos-Kaap
Provinsie/Land Suid-Afrika
Koördinate 31°47′15″S 27°40′1″O
Dam in Tsomorivier
Doel Besproeiing
Openingsdatum 1973
Eienaar Departement van Waterwese
Soort dam Gravitasiedam
Hoogte van wal 40 m
Lengte van wal 305 m
Bakmaat 181 250 000 m3
Reservoir Ncorhadam reservoir
Opvanggebied 1785 km2
Damoppervlak 1507 ha

Sien ook

Bron


This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.