Ncerarivier
Die Ncerarivier is 'n rivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika wat by Ncerariviermond in die Indiese Oseaan uitmond.[1]
Ncerarivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap |
Monding | Indiese oseaan |
Monding-hoogte | 11 m |
Ncerarivier |
|
Koördinate: 33°10′2″S 27°40′1.3″O |
Ontstaan en roete
Die oorsprong van die Ncera is by 33.07250°S 27.57204°O op die kusplato van die voormalige Ciskei, vanwaar dit oos vloei. Hierna swenk die rivier suidwaarts op pad see toe. Dit mond uit in 'n getymeer slegs 2,5 km suidwes van Kidd's Beach.
Eksterne skakels
- Google-kaart van Ncerarivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Verwysings
- (en) Coastal dune dynamics and management[dooie skakel]
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.